Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+

  • Hosea 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 My volk sal beslis tot swye gebring word, omdat daar geen kennis is nie.+ Omdat jy die kennis verwerp het,+ sal ek jou ook verwerp sodat jy my nie as priester sal dien nie;+ en omdat jy die wet van jou God bly vergeet,+ sal ek, ja ek, jou kinders vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel