Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wanneer baie rampspoede en benoudhede oor hulle kom,+ dan sal hierdie lied as ’n getuie voor hulle antwoord, want dit moenie uit die mond van hulle nageslag vergeet word nie, want ek ken hulle neiging+ goed wat hulle vandag ontwikkel voordat ek hulle in die land bring wat ek met ’n eed beloof het.”

  • Deuteronomium 32:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ek sal rampspoed oor hulle laat toeneem;+

      My pyle sal ek op hulle opgebruik.+

  • Nehemia 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hiervoor het u hulle in die hand van hulle teenstanders gegee,+ wat hulle in benoudheid bly bring het;+ maar in die tyd van hulle benoudheid het hulle tot u geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor;+ en ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid+ het u aan hulle redders gegee+ wat hulle uit die hand van hulle teenstanders gered het.+

  • Spreuke 1:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 wanneer dit wat julle vrees, soos ’n storm kom, en julle ongeluk soos ’n stormwind+ aankom, wanneer benoudheid en moeilike tye oor julle kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel