Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom het hy gesê: ‘Laat ek my aangesig vir hulle verberg,+

      Laat ek sien wat hulle uiteinde sal wees.

      Want hulle is ’n verdorwe geslag,+

      Kinders in wie geen getrouheid is nie.+

  • Job 34:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Wanneer hy rus verskaf, wie kan dan veroordeel?

      En wanneer hy sy aangesig verberg,+ wie kan hom aanskou,

      Hetsy vir ’n nasie+ of ’n mens, wat dieselfde is?

  • Psalm 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Moet u aangesig nie vir my verberg nie.+

      Moet u kneg nie in toorn wegwys nie.+

      U moet my hulp word.+

      Moet my nie verstoot nie en moet my nie verlaat nie, o my God van redding.+

  • Psalm 104:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 As u u aangesig verberg, raak hulle ontsteld.+

      As u hulle gees wegneem, sterf hulle,+

      En hulle keer terug tot hulle stof.+

  • Esegiël 39:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die nasies sal moet weet dat hulle, die huis van Israel, weens hulle oortreding in ballingskap gegaan het,+ omdat hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, sodat ek my aangesig vir hulle verberg het+ en hulle in die hand van hulle teenstanders gegee het, en hulle almal het deur die swaard bly val.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel