Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Joʹjagin+ was agtien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem.

  • 2 Kronieke 36:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Joʹjagin+ was agtien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande+ en tien dae in Jerusalem regeer; en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+

  • Jeremia 22:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘So waar as ek lewe, is die woord van Jehovah, ‘al was Gonja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, die seëlring+ aan my regterhand, sou ek jou daarvan afruk!+

  • Jeremia 27:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 wat Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie saamgeneem het toe hy Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim, die koning van Juda, uit Jerusalem in ballingskap na Babilon weggevoer het nie, saam met al die edeles van Juda en Jerusalem;+

  • Jeremia 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘En Jegonʹja,+ die seun van Joʹjakim,+ die koning van Juda, en al die ballinge van Juda wat na Babilon gegaan het,+ bring ek na hierdie plek terug’, is die woord van Jehovah, ‘want ek sal die juk+ van die koning van Babilon verbreek.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel