Jesaja 24:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+ Hosea 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom sal die land treur,+ en elke inwoner daarvan sal moet wegkwyn met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel, en selfs die visse van die see sal in die dood versamel word.+ Joël 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+
4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+
3 Daarom sal die land treur,+ en elke inwoner daarvan sal moet wegkwyn met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel, en selfs die visse van die see sal in die dood versamel word.+
10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+