9 Die land het begin treur, het verdor.+ Die Liʹbanon het verleë geword;+ dit het vergaan. Saron+ het soos die woestynvlakte geword; en Basan en Karmel skud hulle blare af.+
28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+
3 Daarom sal die land treur,+ en elke inwoner daarvan sal moet wegkwyn met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel, en selfs die visse van die see sal in die dood versamel word.+