2 Konings 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+ 2 Kronieke 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+ Jeremia 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah. Jeremia 32:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+
4 En hy het altare in die huis van Jehovah gebou,+ waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal ek my naam vestig.”+
4 En hy het altare+ in die huis van Jehovah gebou, waarvan Jehovah gesê het: “In Jerusalem sal my naam tot onbepaalde tyd wees.”+
11 “Want die profeet sowel as die priester is verontreinig.+ Ook in my huis het ek hulle slegtheid gevind”,+ is die woord van Jehovah.
34 En hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+