14 Daar is een wie se werk dit is om seders af te kap; en hy neem ’n sekere soort boom, ja, ’n groot boom, en hy laat dit vir hom sterk word onder die bome van die woud.+ Hy het die lourierboom geplant, en die stortreën laat dit groot word.
20 “Versamel julle en kom.+ Kom almal nader, julle wat uit die nasies ontkom het.+ Dié wat die hout van hulle gesnede beeld dra, het geen kennis bekom nie, ook nie dié wat bid tot ’n god wat nie kan red nie.+
18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+