Psalm 36:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 U regverdigheid is soos die berge van God;+U regterlike beslissing is ’n groot waterdiepte.+U red mens en dier, o Jehovah.+ Psalm 116:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Jehovah bewaar die onervarenes.+Ek het verarm, en hy het selfs my gered.+ Spreuke 20:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Moenie sê: “Ek sal die kwaad vergeld!” nie.+ Hoop op Jehovah,+ en hy sal jou red.+
6 U regverdigheid is soos die berge van God;+U regterlike beslissing is ’n groot waterdiepte.+U red mens en dier, o Jehovah.+