7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
5 terwyl hulle sê: ‘Keer asseblief terug, elkeen van sy slegte weg en van die slegtheid van julle handelinge,+ en woon in die land wat Jehovah al lank gelede en tot ver in die toekoms aan julle en aan julle voorvaders gegee het.+
6 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kom terug en keer julle af van julle drekgode+ en wend julle aangesig af van al julle verfoeilike dinge;+