11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+
17 Wee my nikswerd herder,+ wat die kudde verlaat!+ ’n Swaard sal oor sy arm en oor sy regteroog wees. Sy arm sal vir seker verdor,+ en sy regteroog sal vir seker verdof.”
13 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle sluit+ die koninkryk van die hemele toe voor die mense; want julle+ gaan self nie in nie, en ook laat julle dié wat op pad in is, nie toe om in te gaan nie.