Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.

  • Jesaja 55:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Gee gehoor+ en kom na my toe.+ Luister, en julle siel sal bly lewe,+ en ek sal graag ’n verbond met julle sluit wat tot onbepaalde tyd duur,+ aangaande die liefderyke goedhartighede teenoor Dawid wat betroubaar is.+

  • Jeremia 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal beslis Jehovah hulle God dien en hulle koning Dawid,+ wat ek vir hulle sal verwek.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel