Psalm 72:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 In sy dae sal die regverdige bloei,+En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+ Jesaja 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.
11 En daar sal ’n takkie+ uit die stomp van Isai+ voortkom; en uit sy wortels sal ’n spruit+ vrugbaar+ wees.