Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+

      En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.

  • Jesaja 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.

  • Matteus 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;+ en met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle vir julle uitmeet.+

  • Openbaring 18:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Vergeld haar net soos sy self vergeld het,+ en doen aan haar twee keer soveel, ja, twee keer die aantal dinge wat sy gedoen het;+ sit in die beker+ waarin sy ’n mengsel gesit het, vir haar twee keer+ soveel van die mengsel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel