9 Toe het hulle die koning gevange geneem en hom gebring na die koning van Babilon,+ in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+
20 En ek sal my net oor hom uitsprei, en hy sal beslis in my vangnet gevang word;+ en ek sal hom na Babilon bring en daar met hom in die gerig tree omdat hy ontrou teenoor my gehandel het.+
3 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Ek sal ook my net oor jou uitsprei+ deur middel van ’n versameling van baie volke, en hulle sal jou beslis in my sleepnet bring.+
5“Hoor dit, o priesters,+ en skenk aandag, o huis van Israel, en luister, o huis van die koning,+ want die oordeel het met julle te doen; want ’n strik+ het julle vir Mispa geword en soos ’n net wat oor Tabor+ uitgesprei is.
12 “Waarheen hulle ook al gaan, ek sal my net oor hulle uitsprei.+ Soos voëls van die hemel sal ek hulle afbring.+ Ek sal hulle dissiplineer ooreenkomstig die berig aan hulle vergadering.+