Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hosea 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Al hulle slegtheid was in Gilgal,+ want daar moes ek hulle haat.+ Weens die boosheid van hulle handelinge sal ek hulle uit my huis verdryf.+ Ek sal hulle nie langer liefhê nie.+ Al hulle vorste tree hardkoppig op.+

  • Hosea 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “By Giʹlead het iets bonatuurliks,+ ook onwaarheid,+ plaasgevind. In Gilgal het hulle selfs bulle geoffer.+ Ook is hulle altare soos kliphope in die vore van die oop veld.+

  • Amos 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘KOM na Bet-El en begaan oortredings.+ Begaan herhaalde oortredings by Gilgal,+ en bring julle offerandes in die oggend, julle tiendes op die derde dag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel