Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En ek sal jou saad soos die stofdeeltjies van die aarde maak, sodat, as ’n mens die stofdeeltjies van die aarde kon tel, jou saad dan ook getel sou kon word.+

  • Genesis 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘En ek sal jou saad vermeerder soos die sterre van die hemel en ek sal aan jou saad al hierdie lande gee;+ en deur middel van jou saad sal al die nasies van die aarde hulleself beslis seën’,+

  • Romeine 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+

  • Hebreërs 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom is ook uit een man,+ en hy so goed as dood,+ kinders gebore so talryk soos die sterre van die hemel en soos die sand aan die seestrand, ontelbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel