Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 44:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 U maak ons ’n smaad vir ons bure,+

      ’n Bespotting en beskimping vir dié rondom ons.+

  • Jeremia 51:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Ons is beskaamd gemaak,+ want ons het smaadwoorde gehoor.+ Vernedering het ons gesig bedek,+ want vreemdelinge het teen die heiligdomme van die huis van Jehovah gekom.”+

  • Klaagliedere 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Dink, o Jehovah, aan wat met ons gebeur het.+ Kyk tog en aanskou ons smaad.+

  • Daniël 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 O Jehovah, laat asseblief u toorn en u woede, volgens al u dade van regverdigheid,+ van u stad Jerusalem, u heilige berg,+ wyk; want weens ons sondes en weens die oortredings van ons voorvaders+ is Jerusalem en u volk ’n voorwerp van smaad vir almal rondom ons.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel