3 “En ek sal die oorblyfsel van my skape bymekaarmaak uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het,+ en ek sal hulle terugbring na hulle weiveld,+ en hulle sal beslis vrugbaar wees en baie word.+
32 En elkeen wat die naam van Jehovah aanroep, sal veilig wegkom;+ want dié wat ontkom het, sal op die berg Sion en in Jerusalem wees,+ net soos Jehovah gesê het, en onder die oorlewendes, wat deur Jehovah geroep word.”+
17 En die draak se gramskap het teen die vrou ontvlam,+ en hy het weggegaan om oorlog te voer teen die oorblywendes van haar saad, wat die gebooie van God bewaar en die werk het om van Jesus te getuig.+