Deuteronomium 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+ Rigters 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+Toe u uit die gebied van Edom opgetrek het,+Het die aarde gebewe;+ ook het die hemel gedrup,+Ook het die wolke water gedrup.
2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+
4 Jehovah, toe u uit Seïr uitgegaan het,+Toe u uit die gebied van Edom opgetrek het,+Het die aarde gebewe;+ ook het die hemel gedrup,+Ook het die wolke water gedrup.