Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En die altare wat op die dak van die dakvertrek+ van Agas was, wat die konings van Juda gemaak het, en die altare+ wat Manasʹse in twee voorhowe van die huis van Jehovah gemaak het, het die koning afgebreek, waarna hy hulle daar verbrysel het, en hy het die stof daarvan in die Kidronstroomvallei gegooi.

  • 2 Kronieke 33:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy het weer die hoogtes+ gebou wat sy vader Hiskiʹa afgebreek het,+ en altare+ vir die Baäls+ opgerig en heilige pale+ gemaak, en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+

  • Jeremia 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die huise van Jerusalem en die huise van die konings van Juda sal soos die plek Tofet word,+ onrein, dit wil sê al die huise op die dakke waarvan hulle offerrook laat opgaan het vir die hele leër van die hemel+ en drankoffers uitgegiet het vir ander gode.’”+

  • Jeremia 32:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En die Galdeërs wat teen hierdie stad veg, sal inkom en hierdie stad met vuur aan die brand steek en dit afbrand,+ asook die huise op die dakke waarvan hulle vir Baäl offerrook laat opgaan het en vir ander gode drankoffers uitgegiet het om my aanstoot te gee.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel