Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 68:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Bronsware sal uit Egipte kom;+

      Kus sal gou sy hande met geskenke na God uitsteek.+

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

  • Jesaja 18:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “In dié tyd sal ’n geskenk aan Jehovah van die leërs gebring word,+ van ’n volk hoog van gestalte en blinkgevryf,+ ja, van ’n volk wat oral vrees inboesem, ’n nasie van veerkrag en van vertrapping, wie se land deur die riviere weggespoel is, na die plek van die naam van Jehovah van die leërs, die berg Sion.”+

  • Jesaja 60:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Slaan jou oë rondom op en kyk! Hulle is almal bymekaargebring;+ hulle het na jou toe gekom.+ Van ver af bly jou seuns kom en jou dogters wat op die heup versorg sal word.+

  • Handelinge 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Daarop het hy opgestaan en gegaan, en kyk! ’n Etiopiese+ eunug,+ ’n maghebber onder Kandaʹke, die koningin van die Etiopiërs, wat oor al haar skatte was. Hy het na Jerusalem gegaan om te aanbid,+

  • Romeine 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 om ’n openbare dienaar van Christus Jesus vir die nasies te wees+ en aan die heilige werk van die goeie nuus van God deel te neem,+ sodat die offer,+ naamlik hierdie nasies, aanneemlik kan wees,+ aangesien dit met heilige gees geheilig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel