Jesaja 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+ Esegiël 48:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+ Openbaring 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei.
35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+
15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei.