Psalm 14:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wat Jehovah betref, hy het uit die hemel afgekyk op die mensekinders,+Om te sien of daar iemand bestaan wat insig het, iemand wat Jehovah soek.+ Jesaja 43:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Maar jy het my nie aangeroep nie, o Jakob,+ want jy het moeg geword vir my, o Israel.+ Romeine 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 daar is niemand wat enige insig het nie, daar is niemand wat God soek nie.+
2 Wat Jehovah betref, hy het uit die hemel afgekyk op die mensekinders,+Om te sien of daar iemand bestaan wat insig het, iemand wat Jehovah soek.+