16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
20 Die toorn van Jehovah sal nie wyk totdat hy die idees van sy hart uitgevoer het+ en totdat hy dit verwesenlik het nie.+ Aan die einde van die dae sal julle met begrip daarop ag gee.+