Eksodus 15:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 U het u regterhand uitgesteek,+ die aarde het hulle verswelg.+ Jesaja 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+ Jeremia 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 ‘Want die kinders van Juda het gedoen wat sleg is in my oë’, is die woord van Jehovah. ‘Hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+
27 Want Jehovah van die leërs het dit besluit,+ en wie kan dit verbreek?+ En sý hand is uitgesteek, en wie kan dit afwend?+
30 ‘Want die kinders van Juda het gedoen wat sleg is in my oë’, is die woord van Jehovah. ‘Hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+