Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 6:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg.

  • Rigters 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Wat hom betref, hy het tot by Legi gekom, en wat die Filistyne betref, hulle het uitgelate geskreeu toe hulle hom tegemoetkom.+ En Jehovah se gees+ het oor hom werksaam geword, en die toue wat aan sy arms was, het soos linnedrade geword wat met vuur verskroei is,+ sodat sy boeie van sy hande afgesmelt het.

  • Jesaja 63:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Net soos wanneer ’n dier in die valleivlakte afgaan, het die gees van Jehovah aan hulle rus verskaf.”+

      So het u u volk gelei om vir u ’n pragtige naam te maak.+

  • Handelinge 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel