Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+

  • Jesaja 46:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Selfs tot die ouderdom toe is ek dieselfde;+ en tot die grysheid toe sal ek julle ondersteun.+ Ek sal gewis optree,+ sodat ek julle kan dra en sodat ek julle kan ondersteun en ontkoming kan verskaf.+

  • Jakobus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Elke goeie gawe+ en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en by hom is daar geen verandering van die draaiing van die skaduwee nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel