Psalm 66:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Heelbrandoffers van vetgemaakte diere sal ek aan u bring,+Saam met die offerrook van ramme.Ek sal ’n bul saam met bokramme bring.+ Sela. Romeine 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+ Hebreërs 13:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+
15 Heelbrandoffers van vetgemaakte diere sal ek aan u bring,+Saam met die offerrook van ramme.Ek sal ’n bul saam met bokramme bring.+ Sela.
12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+
15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+