Psalm 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+ Psalm 109:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En vir hulle het ek iets smadeliks geword.+Hulle sien my—hulle begin hulle kop skud.+ Jesaja 53:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+
7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+
3 Hy is verag en deur die mense vermy,+ ’n man bestem vir pyn en om met siekte bekend te wees.+ En dit was asof sy gesig vir ons verberg is.+ Hy is verag, en ons het hom van geen belang geag nie.+