12 En hy het begin droom,+ en kyk! daar was ’n leer wat op die aarde gestaan het en waarvan die top tot aan die hemel gereik het; en kyk! God se engele het daarmee op- en afgeklim.+
10 ’n Stroom vuur het gevloei en voor hom uitgegaan.+ Duisend duisende het hom bly dien,+ en tienduisend maal tienduisend het reg voor hom bly staan.+ Die Hof+ het gaan sit, en boeke is geopen.
11 En ek het gesien, en ek het ’n stem van baie engele rondom die troon en die lewende wesens en die ouderlinge gehoor, en hulle getal was tienduisende van tienduisende+ en duisende van duisende,+