23 Toe het hy vir hulle gesê: “Julle is van die ryke hier onder; ek is van die ryke daar bo.+ Julle is van hierdie wêreld;+ ek is nie van hierdie wêreld nie.+
42 Jesus het vir hulle gesê: “As God julle Vader was, sou julle my liefhê,+ want van God het ek uitgegaan en is ek hier.+ Ook het ek glad nie op eie inisiatief gekom nie, maar daardie Een het my uitgestuur.+