Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wat die eet+ van voedsel betref wat aan afgode geoffer is: ons weet dat ’n afgod niks+ in die wêreld is nie en dat daar geen God is nie, behalwe een.+

  • 1 Tessalonisense 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle self hou aan vertel van die manier waarop ons aanvanklik onder julle ingegaan het en hoe julle julle van julle afgode+ tot God gekeer het om ’n lewende+ en ware+ God as slawe te dien

  • 1 Johannes 5:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar ons weet dat die Seun van God gekom het,+ en hy het ons die intellektuele+ vermoë gegee dat ons die kennis van die waaragtige kan opdoen.+ En ons is in eenheid+ met die waaragtige, deur middel van sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware+ God en die ewige lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel