6 Ons het ons oorsprong by God.+ Hy wat die kennis van God opdoen, luister na ons;+ hy wat nie sy oorsprong by God het nie, luister nie na ons nie.+ Dit is hoe ons kennis neem van die geïnspireerde uiting van die waarheid en die geïnspireerde uiting van die dwaling.+