Matteus 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe het die hoofpriesters en die ouer manne van die volk in die binnehof van die hoëpriester met die naam Kaʹjafas+ bymekaargekom Lukas 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom. Handelinge 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 (ook Annas,+ die hoofpriester, en Kaʹjafas+ en Johannes en Aleksander en almal wat van die hoofpriester se familie was),
3 Toe het die hoofpriesters en die ouer manne van die volk in die binnehof van die hoëpriester met die naam Kaʹjafas+ bymekaargekom
2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom.
6 (ook Annas,+ die hoofpriester, en Kaʹjafas+ en Johannes en Aleksander en almal wat van die hoofpriester se familie was),