Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat hulle betref, hulle het my tot jaloesie opgewek met wat geen god is nie;+

      Hulle het my met hulle nietige afgode getart;+

      En wat my betref, ek sal hulle tot jaloesie opwek met wat geen volk is nie;+

      Met ’n dwase nasie sal ek hulle aanstoot gee.+

  • 2 Konings 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En hulle het hulle gode aan die vuur oorgegee, omdat hulle geen gode was nie,+ maar die werk van mensehande,+ hout en klip; sodat hulle hulle vernietig het.

  • Jesaja 44:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wie het ’n god gevorm of ’n gegote beeld gemaak?+ Dit het hoegenaamd geen voordeel gebring nie.+

  • Jeremia 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Kan die mens vir hom gode maak wanneer hulle geen gode is nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel