Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 14:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 In daardie dag sal julle weet dat ek in eenheid met my Vader en julle in eenheid met my en ek in eenheid met julle is.+

  • Johannes 17:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Ook is ek nie meer in die wêreld nie, maar hulle is in die wêreld+ en ek kom na u toe. Heilige Vader, waak oor hulle+ weens u naam wat u my gegee het, sodat hulle een kan wees net soos ons.+

  • 1 Johannes 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 wat ons gesien en gehoor het, vertel ons ook vir julle,+ sodat julle ook deelgenootskap met ons kan hê.+ En hierdie deelgenootskap+ van ons is met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.+

  • 1 Johannes 3:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wat meer is, wie sy gebooie bewaar, bly in eenheid met hom, en hy in eenheid met so iemand;+ en hieraan kom ons te wete dat hy in eenheid met ons bly,+ danksy die gees+ wat hy ons gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel