25 En hy sal selfs woorde teen die Allerhoogste spreek,+ en die heiliges van die Opperwese+ sal hy voortdurend teister. En sy bedoeling sal wees om tye+ en wet te verander,+ en hulle sal vir ’n tyd en tye en ’n halwe tyd in sy hand gegee word.+
24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.