Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah maak arm,+ en Hy maak ryk,+

      Hy verneder, ook verhef Hy,+

  • Psalm 75:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want God is die regter.+

      Hy verneder die een en verhef die ander.+

  • Spreuke 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Deur my bly konings regeer en hou hoë amptenare aan om regverdigheid te verorden.+

  • Jeremia 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ‘Ek het die aarde,+ die mense+ en die diere+ wat op die oppervlak van die aarde is, deur my groot krag+ en deur my uitgestrekte arm+ gemaak; en ek het dit gegee aan wie dit reg was in my oë.+

  • Daniël 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Volgens die verordening van wagte+ is die saak, en volgens die woord van heiliges is die versoek, sodat die lewendes kan weet dat die Allerhoogste die Heerser in die koninkryk van die mensdom is+ en dat hy dit gee aan wie hy wil+ en selfs die geringste van die mensdom daaroor aanstel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel