Johannes 11:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+ Handelinge 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+ Handelinge 13:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 dat God dit volkome vir ons, hulle kinders, vervul het deurdat hy Jesus opgewek het;+ net soos daar in die tweede psalm geskrywe staan: ‘Jy is my seun, ek het vandag jou Vader geword.’+ Romeine 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+
25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+
24 Maar God het hom opgewek+ deur die smarte van die dood te ontbind,+ want dit was nie moontlik dat hy blywend daardeur vasgehou kon word nie.+
33 dat God dit volkome vir ons, hulle kinders, vervul het deurdat hy Jesus opgewek het;+ net soos daar in die tweede psalm geskrywe staan: ‘Jy is my seun, ek het vandag jou Vader geword.’+
5 Want as ons een met hom geword het in die gelykheid van sy dood,+ sal ons beslis ook een met hom wees in die gelykheid van sy opstanding;+