Handelinge 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ergerlik omdat hulle die volk geleer en die opstanding uit die dode in die geval van Jesus duidelik verkondig het;+ Handelinge 17:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+
2 ergerlik omdat hulle die volk geleer en die opstanding uit die dode in die geval van Jesus duidelik verkondig het;+
31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+