6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+
4 En hy sal elke traan+ van hulle oë afvee, en die dood sal daar nie meer wees nie,+ en ook verdriet en angsgeroep en pyn sal daar nie meer wees nie.+ Die vorige dinge het verbygegaan.”+