41 Weens die rustige geur sal ek behae in julle hê+ wanneer ek julle onder die volke uitlei en julle bymekaarmaak uit die lande waarheen julle verstrooi is,+ en ek sal deur middel van julle geheilig word voor die oë van die nasies.’+
7Aangesien ons dan hierdie beloftes het,+ geliefdes, laat ons ons van elke verontreiniging van die vlees en die gees+ reinig+ en heiligheid in die vrees van God tot volmaaktheid bring.+