29 Maar hy is ’n Jood wat dit innerlik is,+ en sy besnydenis is dié van die hart+ deur gees, en nie deur ’n geskrewe kode+ nie. Die lof+ van so iemand kom nie van mense nie, maar van God.+
5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+
15 Doen jou uiterste bes om jou goedgekeur+ voor God te stel, as ’n werker+ wat hom oor niks hoef te skaam nie,+ wat die woord van die waarheid reg hanteer.+