14 sodat ons nie langer klein kindertjies moet wees nie, wat rondgeslinger word+ soos deur golwe en hiernatoe en daarnatoe gevoer word deur elke wind van lering+ deur middel van die bedrieëry+ van mense, deur middel van listigheid in die versinning van dwaling.