Deuteronomium 10:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+ Handelinge 10:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Hierop het Petrus sy mond oopgemaak en gesê: “Ek sien vir seker dat God nie partydig is nie,+ Romeine 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want daar is geen partydigheid by God nie.+
17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+