1 Korintiërs 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom. 1 Korintiërs 12:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en daar is ’n verskeidenheid van bedieninge,+ en tog is dit dieselfde Here;+
6 is daar in werklikheid vir ons een God,+ die Vader,+ uit wie alles is, en ons vir hom;+ en daar is een Here,+ Jesus Christus,+ deur wie alles is,+ en ons deur hom.