Filippense 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+ 1 Petrus 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+
3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+
5 Net so moet julle, jonger manne, onderdanig wees+ aan die ouer manne. Maar omgord julle almal met ootmoed teenoor mekaar,+ want God staan die hoogmoediges teë, maar hy gee onverdiende goedhartigheid aan die nederiges.+