Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Laat die ouer manne wat die leiding goed neem,+ dubbele eer waardig geag word,+ veral dié wat hard werk in woord en onderrigting.+

  • 2 Timoteus 2:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Maar ’n slaaf van die Here hoef nie te stry nie,+ maar moet teer wees teenoor almal,+ bekwaam om te onderrig,+ iemand wat hom onder die kwaad in bedwang hou,+

  • Titus 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+

  • Jakobus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Nie baie van julle moet onderrigters word nie,+ my broers, aangesien julle weet dat ons ’n swaarder oordeel sal ontvang.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel