Spreuke 6:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+ Efesiërs 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+ 1 Timoteus 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wys persone wat sonde beoefen,+ voor alle aanwesiges tereg,+ sodat ook die res vrees kan hê.+ 2 Timoteus 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns. Titus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees Openbaring 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+
23 Want die gebod is ’n lamp+ en die wet is ’n lig,+ en die teregwysings van dissipline is die weg van die lewe,+
11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+
2 verkondig die woord,+ bly dringend daarmee besig in gunstige tye,+ in moeilike tye,+ wys tereg,+ berispe, vermaan, met alle lankmoedigheid+ en onderrigkuns.
13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees
19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+